Registreer

Nadat jy geregistreer het sal jy 'n boodskap ontvang oor nuwe inligting en geleenthede wat sal help om die natuur te herstel en verryk.

Verskaf asseblief 'n geldige epos adres waar ons jou kan bereik, met jou naam en kontak telefoonnommer as jy wil.

Wanneer jy al die velde voltooi het, klik die Registreerknoppie om die registrasieproses te voltooi.

Deur jou persoonlike data by ons te registreer, stem jy toe dat ons dit kan stoor en te prossesseer deur vir jou eposse oor Naturalliance te stuur onderhewig aan die GDPR. Jy kan ons enige tyd kontak om die persoonlike inligting wat ons van jou hou te sien, te redigeer of van ons rekords te verwyder.